China Anne McClain

China Anne McClain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

China Anne McClain (gebore 25 Augustus 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Daddy's Little Girls (2007) en in die televisiereekse House of Payne (2006) en A.N.T. Farm (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy